Selfdood en familiemoord

k
k (Netwerk24)

Anton Böhmer en Gerda Kriel, kliniese sielkundiges wat spesialiseer in trauma, depressie en die hantering van verlies, deel hulle ervaring in praktyk met selfdood en die verskille met familiemoord.

Gespreksleier:

Anton Böhmer, kliniese sielkundige

Kundige om die virtuele tafel:

Gerda Kriel, kliniese sielkundige

KRY HULP HIER

Enigiemand wat met geestesgesondheidskwessies sukkel, kan die Suid-Afrikaanse Depressie-en-angsgroep Sadag se 24-uur-geestesgesondheidshulplyn by 0800 456 789 skakel.Sadag se WhatsApp-beradingslyn, 076 882 2775, kan van 09:00 tot 16:00 geskakel word.

Bel ook die Federasie vir Geestesgesondheid by 011 781 1852 of LifeLine South Africa by 0861 322 322.

LUISTER AL DIE EPISODES HIER:

SPELETJIES VANDAG

CTA