Droom jy van 'n aftrede in 'n rustige, plattelandse omgewing met moderne geriewe?
Dan is De Zwartland Manor in Malmesbury die perfekte plek vir jou. Geleë in die hart van die Swartland bied hierdie bekoorlike dorp nuwe aftreewoonstelle te koop vanaf slegs R1 575 000.

De Zwartland Manor is deel van die De Zwartland Werf-ontwikkeling, wat 'n gerieflike lewenstyl aanbied met alle geriewe op jou drumpel.
De Zwartland Manor bied luukse een- en tweeslaapkamerwoonstelle, almal uitgerus met moderne afwerkings. Fasiliteite soos 'n klubhuis en betroubare gesondheidsorg verseker gemoedsrus en ook 'n heerlike, sosiale omgewing.
Jou aftrede by De Zwartland Manor in Malmesbury bied die rustigheid van die platteland met toegang tot moderne geriewe soos winkels en restaurante.
- Vir meer inligting oor ons aftreewoonstelle, kontak gerus vir Juanita Blaauw by 082 438 1369, of stuur e-pos aan Juanita.blaauw@kwsa.co.za. Besoek ook gerus ons webtuiste by www.dezwartlandmanor.co.za.




















