Home & Hectare bied 150 ha saaigrond in Hermon aan. Die eiendom sal per tender verhuur word.
Die huurtermyn is vyf jaar en begin op 1 April 2024.
Die huurgeld is halfjaarliks vooruitbetaalbaar.
Daar is water beskikbaar op die eiendom.
Hierdie is hoëpotensiaal grond wat in die verlede goeie opbrengste gelewer het.
Besigtiging: Slegs per afspraak
Tender sluit: Woensdag 20 Maart om 12:00
Plek: BKB Paarl, Ceciliastraat 100
Agente:
Wilhelm van Niekerk: 083 284 7100
Albie Loubser: 082 573 9902
Appie Maritz: 082 825 3895

















