Digkuns Dinsdag: Agter die skerm

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Agter die skerm tussen mense word 'n glimlag noodsaaklik, skryf Jerome Coetzee. Foto: Unsplash
Agter die skerm tussen mense word 'n glimlag noodsaaklik, skryf Jerome Coetzee. Foto: Unsplash

Agter die skerm

Tussen mense

word 'n glimlag noodsaaklik

my lag kan oordromme bars

en agter die foon is dit net

ek en die spioen wat

weet ek stuur die verkeerde

emoji met

hande wat benat

is deur trane

Want somtyds voel ek

klein genoeg

om die gras te sien,

te hoor

groei

verby my

Jerome CoetzeeFoto: Verskaf
Jerome CoetzeeFoto: Verskaf

WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:

Jerome Coetzee

SPELETJIES VANDAG

CTA