Hitte is die vyand
van die ys,
'n gevaar.
Jy is uitgewys as
'n gevaar vir my,
maar jou oorvloed van hitte
was goed
en jy was my held.
Gesmelt
was die enigste manier
hoe ek
die vloei van die lewe
kon ervaar met jou.
- Jerome Coetzee is 'n tweedejaar MA-student aan die UWK. Sy fokus is afrofuturisme en Afrikaanse letterkunde.
- Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig die van Netwerk24 nie.
- Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier.
- Volg ons op Instagram en Facebook!
WIL JY VIR DIE STUDENT SKRYF? Maar jy wonder hoe dit werk? Kyk hierdie video:




















