Die Hoërskool Labori is 'n unieke meerstromige skool wat twee studierigtings bied.
Dit is die enigste skool in die Boland met koshuisverblyf wat, benewens die algemene akademiese studierigting, ook 'n beroepsgerigte tegniese studierigting verskaf. Waar eersgenoemde 'n leerling voorberei vir algemene hoëronderwys, bied die tegniese studierigting gespesialiseerde onderrig om 'n leerling voor te berei vir die tegniese wêreld, soos om ingenieurswese aan 'n universiteit, tegnikon of kollege te gaan studeer, of om 'n ambag te volg.
Die skool is baie trots op die matriekslaagsyfer van 98,1%, asook die Dux-leerling, Kayla Coetzee, met haar 85,43%-gemiddeld.
Die topdrie-presteerders



Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.





















