Potch Gimnasium se matrieks van 2024 se uitslae is indrukwekkend en Gimmies is baie trots op hierdie matriekgroep.
Hulle behaal 'n 99,5%- tersiêre vrystelling en 'n 84,7%-universiteitsvrystelling. Verder palm hulle 340 A-simbole in en daar is 'n gemiddeld van 1,9 onderskeidings per kandidaat.
Hierdie prestasies is die gevolg van harde werk en leerlinge en onderwysers wat voortdurend na akademiese uitnemendheid streef. Die insette van albei partye het 'n merkbare impak op die uitslae gehad en weerspieël Gimmies se gehalte van onderrig en leer.
9 onderskeidings

8 onderskeidings

7 Onderskeidings











Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.





















