Wiskunde: Differensiaalrekene (Deel 1)
Die video behandel grafiek-interpretasie.
Wiskunde: Differensiaalrekene (Deel 2)
In hierdie video word differensiaalrekene verder behandel.
Wiskunde: Euklidiese meetkunde
Euklidiese meetkunde en 'n moontlike eksamenvraag word in die video bespreek.
Wiskundesomme met 'n finansiële aspek word in die video behandel.
Wiskunde: Algemene trigonometrie - Grafieke
Die video behandel die skryf van funksies en grafieke in algemene trigonometrie.
Wiskunde: Algemene trigonometrie - Algemene oplossings
Die video verduidelik hoe jy die algemene oplossing van 'n trigometriese vergelyking moet uitwerk.
Die video verduidelik die telbeginsel.
Wiskunde: Algemene trigonometrie - uitdrukking i.t.v. letter
Die video behandel moontlike eksamenvrae oor algemene trigonometriese uitdrukkings.
Somme in die eksamen wat op vergelykings fokus, raak veral moeilik wanneer daar gesoek word na 'n oneindige uitdrukking se waarde. Hierdie video bied ekstra hulp.
Wiskunde: Analitiese meetkunde
Die video kan jou help met moontlike vrae oor die vergelykings van raaklyne in 'n sirkel.
Wiskunde: Derdegraadse polinome
Die video kan jou help om vrae oor derdegraadse polinome beter te verstaan.
Wiskunde: Funksies en inverses
Die video behandel vrae oor funksies en inverses.
Die video behandel vrae oor eksponente.
Die video behandel berekeninge met rye en reekse.
Wiskunde: Trigonometrie in driehoeke
Die video behandel uitdagende trigonometriese probleme in drie dimensie.
Hierdie video behandel moontlike eksamenvrae oor differensiasie.
Hierdie video behandel 'n moontlike eksamenvraag oor differensiaalrekeninge.
Wiskunde: Euklidiese meetkunde 2
Hierdie video fokus op verskillende tegnieke wat jy kan gebruik om vergelykings te bewys.
Hierdie video sluit aan by 'n vorige video in die reeks oor die telbeginsel.
Dié video behandel vrae wat vereis dat jy 'n onbekende waarde binne 'n tabel moet uitwerk.
Wiskunde: Analitiese meetkunde
Dié video behandel vrae waar jy 'n sekere waarde van 'n onbekende moet bepaal sodat twee sirkels mekaar intern raak.
Wiskunde: Trigonometrie - Dubbelhoeke
Hierdie video behandel 'n moontlike eksamenvraag oor dubbelhoeke in trigonometrie.
Wiskunde: Trigonometrie - Saamgestelde hoeke
Hierdie trigonometrievideo gaan oor vrae waar jy 'n identiteit moet bewys deur gebruik te maak van die formules vir saamgestelde hoeke.
Wiskunde: Trigonometrie - Vergelykings
In hierdie video word trigonometriese vergelykings behandel.
Wiskunde: Trigonometrie - Driehoeke (2D)
In dié video word driehoeke bespreek waarvan jy die waardes moet bereken.
Hierdie video behandel berekeninge waar jy 'n ongelykheid moet oplos.
Hierdie video behandel moontlike eksamenvrae oor vergelykings waar die vierkantswortel betrokke is.
In dié video word daar na meetkundige rye en reekse gekyk.
In hierdie video word vrae oor die inverses van 'n hiperbool en 'n parabool op dieselfde grafiek bespreek.
Die les kyk hoe 'n mens die uitstaande balans op 'n spesifieke tydstip bereken.
Bepalings en voorwaardes
Die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en -inhoud op Huisgenoot.com gee aan geregistreerde of betalende intekenare van Netwerk24 toegang tot 'n verskeidenheid Afrikaanse video's wat as bykomende hulp met matriekskoolwerk en voorbereiding vir die matriekeksamen aangewend kan word. Hoewel ons redelike stappe geneem het om die korrektheid, nut en relevansie van die inhoud en inligting in die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's na te gaan, gee Huisgenoot geen waarborge daaromtrent nie. Jy gebruik die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's (en die inhoud en inligting wat die video's bevat) op jou eie risiko en jy aanvaar volle verantwoordelikheid en risiko vir enige verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat uit sodanige gebruik kan voortspruit of daarmee verband kan hou. Huisgenoot en Media24 is nie aanspreeklik vir enige verwante verlies, skade, onkoste, leed en dies meer nie. Kliek hiervir die volledige bepalings en voorwaardes (Gebruiksbepalings).
Deur toegang te versoek of te verkry tot die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en inhoud, of enige van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en -inhoud te besoek, besigtig of gebruik (i) bevestig jy dat jy bewus is van en vertroud is met die Gebruiksbepalings, daartoe toestem en daaraan gebonde is, en (ii) vrywaar jy Huisgenoot en Media24 - en hou jy Huisgenoot en Media24 skadeloos - ten opsigte van enige en alle verlies, skade, onkoste, leed en dies meer wat op enige manier voortspruit uit of verband hou met die kyk of gebruik van die Huisgenoot 100 matriekvrae-video's en -inhoud of enige onbeskikbaarheid daarvan om enige rede.





















