2024 was tot dusver net ’n goeie jaar vir die Burden-broers van Brackenfell. Juvan en Liam Burden het vanjaar albei hul WP-kleure verwerf en uitgedraf in die geliefde blou-en-wit-streeptrui. Juvan, ’n leerling van die Hoërskool Stellenberg (oudleerli