Fokus op 4M

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hoër Meisieskool Paarl

Die Hoër Meisieskool Paarl lig vir die vierde agtereenvolgende jaar die 4M-beker! Die atletiekkapteine is Janie Visser, Erna-Mari Conradie en Sydney Rothman.

Mielet Marx seil met 'n glimlag oor die hekkie in die 100 m-hekkies (o. 19).

Die hele skool het ure geoefen aan die 4M-kreet. Met die tema van Formula 1 het die ondersteuners in groen, gewys hulle staan bankvas agter die blitsvinnige atlete.

Ons geeskomitee het met sakke vol energie by 4M opgedaag en die skool gelei in sang en skree. Van links is Angelina Cook, Alex Farmer, Sophia Wium, Julia Smuts, Logan Kermis, Keisha September (voorsitter) en Cara Els.

Brianna Geroge gee haar alles in die o. 15 4x100 m-aflos.

Ons dansers het gesorg vir groot opwinding met energieke bewegings, dinamiese formasies en kragtige verhoogteenwoordigheid!

Hoër Meisieskool Bloemhof

Annemie du Plessis (o. 14), Daniela Viljoen (o. 17) en Nell Basson (o. 19) was die dag se beste baanatlete in hul ouderdomsgroepe.Foto's: STEPHAN MEYER

Bloemhof se huiskapteine lei die atlete-optog voor die 4M begin.

Bloemhof se oudleerlinge het ook die 4M ondersteun.

Nikki Janse van Rensburg het die o. 14-spiesgooi gewen.

Alet Louw het vierde in die 90 m-hekkies geëindig.

Katerien Fourie het 'n derde plek in die 3000 m ope-item behaal.

Hoër Meisieskool La Rochelle

Cassidy Crouster het 'n eerste plek in die 100 m behaal met 'n tyd van 12.23 sek.

Enya Binneman het 'n tweede plek in die 100 m behaal met 'n tyd van 12.51 sek. Sy het ook tweede plekke behaal in die 200 m (25.62 sek.) en die 400 m (57. 22 sek.)

Meacke Lawrence het 'n eerste plek in beide die 100 m (12.89 sek.) en 200 m (26.48 sek. behaal). Sy het ook 'n derde plek in die hoogspring (1.55 m) behaal.

Mia Wilson het 'n eerste plek in die 400 m (56.37 sek.) en 'n tweede plek in die 200 m (27.03 sek.) behaal.

Die atlete van word deur die die dirigente na die pawiljoen gelei.

Zia du Toit het 'n derde plek in die 200 m (27.44 sek.) en 'n vierde plek in die 400 m (57.92 sek.) behaal.

Rhenish Girls' High School

Amy Evans vlieg oor die hekkies in die 100 m-hekkies (o. 17). Sy het met 'n tyd van 14.56 sek. geseëvier.

Nicola van der Merwe ontvang die trofee vir die beste o.17-veldatleet van Tracey Megom, hoof van Rhenish Girls' High School. Sy het die 4M-rekord in spiesgooi verbeter met 'n gooi van 48.99m.

Die Rhenish-dirigente lei die prosessie na die pawiljoen, gevolg deur die Rhenish-atlete met kaptein, Ruby Cilliers, en onderkapteine, Zoey Elenis en Ilsa Rodrigues voor.

Kristin Williamson het in die o.19-drie-sprong derde geëindig met 'n sprong van 10.56 m.

Die Rhenish-ondersteuners voer hul kreet uit aan die begin van die 2025 4M-atletiekbyeenkoms. Hier het hulle "165" uitgebeeld om die skool se 165ste bestaansjaar te vier.

Mwinebuobo Ansen het die sesde plek behaal in die o. 19-skyfwerp met 'n gooi van 26.09 m.

SPELETJIES VANDAG

CTA