MySkool

Jip-dagboek

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: VERSKAF
Foto: VERSKAF (Coert Venter)

Die talentvolle Kaapse Koorakademie toer in Maart deur die Overberg en gaan gehore met koormusiek van 'n hoë gehalte te betower.

Die koor gaan besoeke by verskeie skole aflê voor hulle beloof om gehore mee te voer en inspireer met 'n ongelooflike en diverse repertoire in hul konserte.

Koor- en musiekliefhebbers kan die volgende optredes van die akademie gratis bywoon:

Datum: 18 Maart

Plek: Kleinmond NG kerk, 4de Laan, Kleinmond

Tyd: 18:00 tot 19:00

Datum: 19 Maart

Plek: Napier NG kerk, Sarel Cilliers-straat 77, Napier

Tyd: 17:30 tot 18:30

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM