MySkool

Skolenuus vars van die rak

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
ter van links staan Jamie-Lee Nash, Tiaan Barnard, (afrigter), Lunathi Mtikitiki, Leoné Retief, Lee-ann Thomas, Kobus Theunissen, Wicus Snyman en Marita van der Merwe (afrigter). In die middel is Lohan Jansen van Rensburg, Jandre Hertong, Mikyle Tuck

Die boogskietspan van die Laerskool Bastion het verlede maand uitgeblink op die Africa Genesis Archery South Africa nasionale kampioenskapstoernooi. Die kompetisie het van 4 tot 6 Oktober in Springs, Gauteng, plaasgevind. Meer as 900 boogskutters van oor die land heen het aan hierdie byeenkoms deelgeneem.

Sowat 20 laerskole met 'n totaal van 295 leerlinge het deelgeneem aan twee kompetisies, naamlik 3D- sowel as teikenskiet.Laerskool Bastion het uitgeblink met 'n derde algehele posisie in die 3D-afdeling en het goud behaal in die teikenskiet-afdeling. Die skool het ook die topposisie onder laerskoolspanne behaal.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM