Suzaan Potgieter

Suzaan Potgieter

Redakteur: Gesond, Landbou en Versnit in Die Burger

Suzaan Potgieter is al bykans ’n dekade lank deel van Die Burger se span en is tans in beheer van die bylaes Gesond, Landbou en Versnit. Haar loopbaan het in die nagkantoor by Die Burger begin, waarna sy as bylae-assistent vir die verskillende bylaes geskryf het.

Ligging

Kaapstad