Atletiek

Bekende in padwedloop-kringe oorlede

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Colleen McNallyFoto: Facebook
Colleen McNallyFoto: Facebook

Colleen McNally, wat dekades lank diep spore as 'n skeidsregter en administrateur in padwedlope in veral Sentraal-Gauteng getrap het, is ná 'n stryd met kanker oorlede.

Sy het ook landwyd by wedlope soos die Comrades as 'n skeidsregter opgetree.

McNally, wat groot aansien geniet het, was met haar dood die voorsitter van Sentraal-Gauteng se padwedloopkommissie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM