Blues trap die ’Saders

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patrick Tuipulotu Foto: GETTY IMAGES
Patrick Tuipulotu Foto: GETTY IMAGES

Die Blues het die Crusaders verder in die Superrugby Pacific-reeks verneder toe hulle die 14-malige kampioen hul vyfde opeenvolgende nederlaag toegedien het.

Dit was die Blues se eerste oorwinning in tien jaar op Edenpark oor die 'Saders.

Die Blues het met 26-6 gewen wat die ideale geskenk vir hul kaptein, Patrick Tuipulotu, was wat in sy 100ste wedstryd vir die Blues gespeel het.

Elders het die Western Force hul eerste oorwinning in vanjaar se reeks behaal toe hulle die Reds met 40-31 in Perth geskok het. Die Chiefs het hul tweede plek behou deur die Highlanders met 28-21 te klop en die Fijian Drua het die Waratahs met 39-36 getroef. - Sportredaksie

SPELETJIES VANDAG

CTA