Lesers sê

BRIEF | Publisering is mos ’n viering!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 
  (d)

Lizel Kruger, skryf:

In effek dra die publikasie net gewig indien jy die eksamen-nommer aan ’n persoon kan koppel en ek glo nie die hele wêreld ken al 870 000 matrikulante se eksamen-nommers nie. Publiseer dit! Dis lekker om jou harde werk van 12 jaar in die koerant te sien! (In reaksie op of die matriekuitslae in die media gepubliseer mag word.)

Laat hoor van jou: Stuur jou brief na dbmening@dieburger.com Briewe moet vergesel wees van die skrywer se naam, adres en telefoonnommer. Briewe korter as 350 woorde sal voorkeur kry. Die Burger behou hom die reg voor om briewe te redigeer en verkort. Publikasie van briewe word nie gewaarborg nie en berus by die brieweredakteur. Geen kommunikasie sal hieroor gevoer word nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM