LESERSFOTO | Badtyd in bibberweer

“Of dit nou koud is of nie – dit is badtyd vir die fret en die wewer,” laat weet Willem Botha oor dié winterbadsessie. Botha het die foto in sy tuin in Sinoville in Pretoria geneem “op een van die lekker koue dae gedurende Junie”.
“Of dit nou koud is of nie – dit is badtyd vir die fret en die wewer,” laat weet Willem Botha oor dié winterbadsessie. Botha het die foto in sy tuin in Sinoville in Pretoria geneem “op een van die lekker koue dae gedurende Junie”. (Foto: Willem Botha)

KYK | NOG LESERSFOTO’S

Wys Beeld wat in jou wêreld aangaan

Gee jou kreatiwiteit vrye teuels en stuur foto’s vir Beeld van die dinge wat jou oog vang, hartsnare roer of die josie in maak.

Dit kan swak dienslewering wees, iemand wat ’n verskil in jou gemeenskap maak, protesoptogte of die natuurprag.

Of dit nou die pragtige kleure van ’n sonsondergang, ’n hartroerende gemeenskapsprojek of ’n unieke gebeurtenis is – neem dit af en deel dit met ons.

Foto’s moet verkieslik groter as 1 MB wees.

Verskaf ’n kort beskrywing van waar en wanneer die foto geneem is. Verskaf ook die fotograaf se naam, van en woongebied, asook kontakbesonderhede (dit word nie gepubliseer nie).

Stuur jou foto’s na lesersfoto@beeld.com.

SPELETJIES VANDAG

CTA