Tuisblad

BLITSSEPIE | 'Garage Pie': Kyk die volle sepie hier

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die tweede van vyf blitssepies, 'Garage Pie', is 'n spiraal van skuld, geweld en verraad. Dit vertel die verhaal van Mossie, 'n petroljoggie by 'n afgeleë vulstasie wat 'n bietjie diep in die bottel kyk. Mossie bereik 'n keerpunt en sy lewe rafel uit.

EPISODE 5

EPISODE 4

EPISODE 3

EPISODE 2

EPISODE 1

KYK OOK | Die volle blitssepie, Romeo en Juliet.

DEUR Johann Dippenaar

ROLVERDELING

MOSSIE | Johann Dippenaaar

CHANTIL | Kyla Jansen

HAAI | Lee Roodt

PIET | Karl Gröger

FALCK | Johann Dippenaaar

REGISSEUR | Jarrid Geduld

UITVOERENDE VERVAARDIGER | Izelle Venter

KREATIEWE VERVAARDIGER | Loren Greyling

PRODUKSIEBESTUURDER | Brechmari van Wyk

PRODUKSIE-ASSISTENT | Boitumelo Masondo

KINEMATOGRAAF | Etienne Fourie

KAMERA-OPERATEUR | Hugo Brand

KAMERA-ASSISTENT | Zandile Tshabalala

EERSTE ASSISTENT-REGISSEUR | Damian de Villiers

TWEEDE ASSISTENT-REGISSEUR | Jennifer Plaatjies

KONTINUÏTEIT | Edelweiss Kruidenier

ATELJEEBESTUURDER | Miguel Arends

TOERUSTINGBESTUURDER | John Louw

PRODUKSIE-ONTWERP | Pieter Serton

STEL- EN REKWISIETE ONTWERP | Reuben Murphy

STEL- EN REKWISIETE ASSISTENT | Matthew Paine& Joshua Jannicke

KOSTUUMONTWERP | Marí Conradie Biderman-Pam

KOSTUUM-ASSISTENT | Valentino Valentyn

GRIMEER- EN HAARKUNSTENAAR | Marí Conradie Biderman-Pam

KLANKTEGNIKUS | Justin Versfeld

KLANKHENGELAARS | Sanele Velelo & Xolani Makhapela

REDIGEERDER | Canya Cruywagen

AANLYN REDIGEERDER | Jason Thwaits

FINALE KLANKMENG | Tamryn Breakey-Volschenk

SPESIALE DANK AAN:

Stella Talent

Fairview Shell Service Centre

VIR POP24

Kreatiewe hoof

Wynand Louw

Hoof van produksie

Lea Knoesen

Hoof van ná-produksie

Thabiseng Chiwashira

Hoof van inhoud

Saskia Hill

Mediabestuurder

Craig Fegen

Databeheer

Mcebisi Sidlai

Mandiluve Magoxo

Gehaltebestuur

Mihlali Duna

Kulakazi Mcetywa

Operasionele koördineerder

Dene Opperman

Ná-produksie-assistent

Zariah Beukes

Administrasie

Elodie Booyens

Finansies

Jameelah Conway

Tharwah Peters

Nadine Solomons

HIERDIE PRODUKSIE IS VERVAARDIG IN OPDRAG VAN NETWERK24

Nog blitssepies kom

Eg, wat deur Tharine Pienaar geskryf is, kan vanaf 3 Maart gekyk word. Eg verken temas van liefde, onvrugbaarheid, verraad en die moeilike keuses wat mense in moderne verhoudings moet maak.

Dubbelspelis geskryf deur Loren Greyling en begin op 10 Maart. Dit vertel die verhaal van padel, diamantsmouse, 'n Ponzi-kripto-skema en verbrokkelde verhoudings.

Op 17 Maart beginVer(trou)e (ook geskryf deur Pienaar) met familie­geheime wat op die lappe kom en 'n droomtroue verwoes.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM