Met meer as 60% van die stemme in Gauteng reeds getel is die ANC se steun nou onder 50%. Dis nou naelskou vir al die partye wat gereed staan om deur moontlike koalisies beheer te neem in die provinsie. Sluit hier aan by Gert van der Westhuizen, Stemme-redakteur, Theo Venter, politieke ontleder van Netwerk24 en Ralph Mathekga ook 'n ontleder vir meer hieroor.
KYK: Gauteng op 'n naaldpunt
VERWANTE ARTIKELS
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
Hill-Lewis: Ek staan by my kritiek, minister – die parool-penarie ís jou probleem!
Piet Croucamp: Max is in die kol oor ANC én Solidariteit se vergrype
Charles Smith: Moenie ons boere onderskat, weet Steenhuisen nou
Blouwillemaandag: Wat Klaas by vleisbraai leer oor veelwywery
Rapule Tabane: Privatisering is ons enigste pad
SPELETJIES VANDAG

















