Wie weet waar Willem Wouter woon? Willem Wouter woon waar Wiesie wasgoed was. Wie weet waar Wiesie wasgoed was. Wiesie was wasgoed waar wilde woeste westewinde waai. Wie weet waar wilde woeste westewinde waai?
Nugter alleen.