Begroting: Hou dié 7 goed dop
Woensdag lê Enoch Godongwana, minister van finansies, die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) in die parlement ter tafel.
Private belegger vir sneltrein tussen Jhb en Durban gesoek
Die droom herleef om ’n sneltrein tussen Johannesburg en Durban te bou wat teen 300 km/h kan beweeg, blyk uit ’n mediakonferensie van Barbara Creecy, minister van vervoer.
Gryslys: Buitelandse geld kan weer invloei
SA se verwydering van die internasionale gryslys oor geldwassery kan weer die deure oopmaak vir skenkings.
Olie en gas: As Namibië kan, kan SA ook!
Suid-Afrika kan ekonomies aansienlik daarby baat as die land dit sou kon regkry om sy olie- en gasbedryf te ontwikkel.
Wag eers met BTW-plan vir skole, vra Saica
Die tesourie hoef nie so haastig te wees om skole vir BTW te laat deregistreer nie, meen ’n groep geoktrooieerde rekenmeesters.
Klerksdorp-boorling word grootbaas van grootste goudmynmaatskappy ter wêreld
Natascha Viljoen, voorheen uitvoerende hoof van Anglo American Platinum (Amplats), is pas aangewys as nuwe uitvoerende hoof van Newmont, die grootste goudmynmaatskappy ter wêreld.
Sonkrag: Eskom gee bes oor goedkeuring deur ingenieurs
Eskom het bes gegee ná pleidooie oor sy vereiste dat ’n geregistreerde ingenieur Eskom-kliënte se sonkragstelsels moet goedkeur.
Goud daal skerp, maar bly bo $4 000 per fynons
Die goudlopie is vir eers oor, en het van die hulpbronaandele op die JSE skerp laat tuimel.
Sowat R30 mjd. per jaar verlore oor handel in onwettige sigarette – BAT
Onwettige sigarette in Suid-Afrika bedra al 75% van die totale sigaretmark, sê die tabakreus British American Tobacco (BAT).
Drankbedryf in duister oor wat tesourie met aksyns beplan
Soos byna al die vorige kere het verteenwoordigers van die drankbedryf Dinsdag uitgevaar teen die verhoging van die aksyns op drank teen ver meer as inflasie.









