This is a test for the syndication metadata push to Prime
Metadata syndication test for Prime
Deur : Kevin Prior
Wes-Kaap spog met eerste wildreddingsentrum
Die eerste wildrehabilitasiesentrum in die Wes-Kaap het onlangs sy deure op Bettysbaai in die Wes-Kaap geopen en bied reeds intensiewe behandeling aan verskeie wild en voëlspesies.
Deur : Kevin Prior
Die vraag op almal se lippe: Wie tree op by Afrikaans is Groot?
In ’n dramatiese video wat tans soos ’n veldbrand op sosiale media versprei, wys dit hoe Hammie Wessels ’n geheimsinnige koevert ontvang. Dié koevert bevat glo die name van die kunstenaars wat in 2026 op die ikoniese verhoog gaan verskyn.
Deur : Kevin Prior, Deon Raath, en G Waggon




