Leeuloop: Ta ná 3 dae steeds soek
Die Dihlabeng-munisipaliteit het Woensdag ’n waarskuwing oor die rondloperleeu uitgereik.
Nag van storms sorg vir tot 100 mm reën in dele van VS
Tot 100 mm reën het Dinsdagnag in die Wesselsbron-omgewing geval in ’n aand van storms in die Vrystaat.
Kommer oor infrastruktuur met nog ’n moontlike uitbreiding in Bfn-woonbuurt
Inwoners van Langenhovenpark in Bloemfontein is bekommerd dat nog ’n uitbreiding dalk in die woonbuurt gebou gaan word terwyl die infrastruktuur reeds swaar trek.
GRAFIKA | 7 nuwe gevalle van bek-en-klouseer in Vrystaat
Sewe nuwe gevalle van bek-en-klouseer is in die Vrystaat bevestig.
Verskuiwing: Hy sal bloot nóg mense na Lourierpark stuur, sê burgemeester glo
Hoewel die huidige grondbesetters in Lourierpark in Bloemfontein teen die einde van die jaar verskuif moet word, het Gregory Nthatisi, burgemeester van die Mangaung-metro, glo gesê hy sal net nóg mense Lourierpark toe stuur.
Gewilde trou-venue buite Rosestad kla bestuurder aan van diefstal
Johan Goosen, eienaar van die Goosehill Wedding and Guest Farm, sê hulle het ontdek dat die bestuurder glo sowat R150 000 se betalings in haar persoonlike rekening betaal het.
‘Meer babas kan sterf’ weens wetswysiging oor ‘bababokse’; petisie opgestel
Voorgestelde wetswysigings om “bababokse” onder die definisie van “verlate kinders” in te sluit, kan tot meer babasterftes lei.
Bothaville-tiener se kanker terug ná stamseloorplanting
’n Plaasmeisie van Bothaville se limfoomkanker het teruggekeer nadat sy vroeër vanjaar ’n stamseloorplanting ontvang het.
Man van Bloem steeds in koma ná ongeluk op plaas in Amerika
’n Pa van Bloemfontein is al langer as ’n week in ’n koma in ’n Amerikaanse hospitaal nadat hy in ’n ongeluk met ‘n veldvoertuig op ’n plaas was.
Oud-Kovsie kry werk ná hy met sertifikaat by verkeerslig werk soek
’n Man wat twee maande gelede by ’n verkeerslig in Bloemfontein met ’n sertifikaat in die hand om werk gesmeek het, is deesdae dolgelukkig by sy nuwe werk by ’n bekende winkel in die stad.









