Vrede vir die ‘heilige en gebroke’ mense van Israel en Palestina
Mense kán verander en daarom voorsien hy dat daar vrede tussen Israel en Palestina sal kom, sê Ittay Flescher aan Murray La Vita.
Vrede vir die ‘heilige en gebroke’ mense van Israel en Palestina
Mense kán verander en daarom voorsien hy dat daar vrede tussen Israel en Palestina sal kom, sê Ittay Flescher aan Murray La Vita.
Oor misdaad, satanisme en die ‘enorme mag’ van wit vrees
Daar is soveel groot kwessies rakende misdaad in Suid-Afrika, maar sy keer altyd terug na okkult-verwante misdaad omdat dit ’n impak op haar lewe gehad het, sê Nicky Falkof aan Murray La Vita.
‘Só het dié MK-operateurs die hart van apartheid aangeval’
Die geweld wat in ons samelewing voortduur, is hoofsaaklik te wyte aan apartheid, maar óók aan die ANC se gewapende stryd, sê Yunus Carrim aan Murray La Vita.
Nataniël: ‘Ek sal eendag ’n meester van my lewe wees’
Ál kans wat ons almal het om gelyk te wees en te presteer is om ’n oorspronklike en dapper lewe te lei, sê Nataniël aan Murray La Vita.
Samuel Daniell, ‘ ’n enigma wat kon sién’
Hy hoop sy boeke oor die kunstenaars Samuel Daniell en Thomas Baines verwar ons en laat ons meer vrae vra as wat dit antwoorde bied, sê Michael Stevenson aan Murray La Vita.
‘Wees eerder getrou aan Tafelberg as aan ’n politieke party’
Die Kaapstadse omgewingsprokureur Cormac Cullinan praat met Murray La Vita oor sy werk om Antarktika en Tafelberg onderskeidelik as ’n regspersoon te laat verklaar.
Murray La Vita: ’n Onderwyser met ’n ding vir damme
Waarom dink u weet ek dit het in die somer van 1975 baie op die ou Transvaalse Hoëveld gereën en dat die sluise van die Hartbeespoortdam in ’n stadium oopgemaak is, iets wat vir ’n dramatiese waterskouspel gesorg het?.
‘Waansin, onsekerheid en wat dit is om ’n mens te wees’
Sean Baumann vertel aan Murray La Vita waarom hy as psigiater hom tot die filosofie gewend het en hoe daardie wending in ’n merkwaardige boek uitgemond het.
‘As jy twyfel, verloor jy iets wat jy nooit weer gaan terugkry nie’
John Connolly vertel aan Murray La Vita hoe kinders wat aan die gode geoffer is hom geïnspireer het om sy jongste boek te skryf.





