Kaapstad-marathon: ‘ ’n Groter mag het die finale sê gehad’
Die wedloop is Sondagoggend op die laaste nippertjie gekanselleer en dit het tot groot ongelukkigheid onder die sowat 24 000 deelnemers gelei.

Gebeurlikheidsplanne ’n moet vir wedlope, sê kenners ná Kaapstad-marathon afgestel word
Daar was Sondag groot ontsteltenis onder die 24 000 deelnemers oor die besluit om die Kaapstad-marathon te kanselleer.

Keniaan wen 50ste Amsterdam-marathon in rekordtyd
Ethiopië se Tsegaye Getachew, verlede jaar se wenner, was tweede in 2:04:18.
Kiplimo seëvier in Chicago-marathon
Uganda se Jacob Kiplimo het Sondag die Chicago-marathon in Amerika in ’n haastige tyd van 2 uur, 2 minute en 23 sekondes gewen.
Nóg ’n gouemedaljewenner van Comrades sterf
’n Derde voormalige Comrades-gouemedaljewenner in twee weke is dood.
Comrades: R100 000 meer se prysgeld in 2026 op die spel
Die wentjek vir mans én vroue in die 99ste Comrades-wedloop in 2026 is met R100 000 verhoog tot R925 000.

Comrades se ‘matriarg’ sterf
Cheryl Winn, ’n voormalige Comrades-vrouekampioen wat later CMA-voorsitter geword het, is Sondag skielik oorlede.