Durban en omgewing reg vir waterpret
Mense wat dié vakansie aan die KwaZulu-Natalse kus wil deurbring, kan ’n sug van verligting slaak omdat net ’n paar strande gesluit is.
Veilingshuis hoop sake verloop ‘klopdisselboom’ met seldsame ZAR-munte
’n Muntstuk met ’n afbeelding van ’n Britse pleks van ’n Boere-wa daarop, wat die destydse pres. Paul Kruger en sy volgelinge woedend gemaak het, is een van vier seldsame munte wat die naweek opgeveil gaan word.
Witkruisarende van Roodekrans skud vere reg vir broeiseisoen
Die witkruisarend-paar in die Walter Sisulu Botaniese tuin in Roodepoort is in alle erns besig om hul nes vir die komende broeiseisoen gereed te kry.
Pta-pa uit hospitaal ontslaan ná hy vrou, seun in motorbotsing verloor
’n Pretoriase pa wie se vrou en seun ná ’n motorbotsing dood is, is uit die hospitaal ontslaan.
Facebook-moorde: Boomgaard erken ’n ‘rol’ in 3 mense se verdwyning
Sy hét ’n aandeel gehad in die verdwyning van die drie mense van wie se moord sy aangekla word, het die “Facebook-reeksmoordenaar” erken.
Facebook-moorde: Sy was bang vir ‘womaniser’, maar doen sy inkopies, hoor hof
’n Vrou wat daarvan aangekla word dat sy ’n vriendin, asook twee mans wat sy op Facebook ontmoet het, vermoor het, het Maandag in die hooggeregshof in Pretoria skuld ontken.
Prof van UP as voorsitter van VN-komitee oor gesondheid aangestel
’n Professor aan die Universiteit van Pretoria (UP) gaan nou die Verenigde Nasies (VN) help om na mense se gesondheid en welstand om te sien.
Raygun doodgemartel: NRDBV kort nog net videobewyse
Al wat nog kort, is ’n video of grepe daarvan, om geregtigheid te verseker vir die bobbejaanmannetjie wat by ’n skool in Delmas, Mpumalanga, doodgemartel is.
Vlieg jy met FlySafair of Lift? Kom vroeër by die lughawe uit
Diegene wat Sondag met FlySafair vlieg, moet liefs ’n bietjie vroeër vir hul vlug opdaag om voorsiening te maak vir ’n langer wag om aan te meld.
445 kg-reus Grietjie is die grootste op Goliat van Gat-fees
Om ’n pampoen na jou ma te noem blyk ’n wenresep te wees vir ’n Gautenger wat pas weer sukses behaal het toe die grootste onder die groot pampoene geweeg is.







