Netflix het groot interaktiewe planne vir 2026
Die stromingsdiens Netflix wil dinge in 2026 ’n bietjie anders doen as gewoonlik.
Scooters Pizza rits weer terug ná verbruikersvraag
As jy dalk nog Scooters Pizza kan onthou van jare gelede? Wel, jy kan nou weer daar gaan pizza bestel.
Solidariteit en regering praat oor afleggings: ‘Harde maar opbouende gesprekke’
Die vakbond Solidariteit se gesprekke met die regering oor afleggings was hard maar opbouend, meen dr. Dirk Hermann.
Solidariteit en regering praat oor afleggings: ‘Harde, maar opbouende gesprekke’
Die vakbond Solidariteit se gesprekke met die regering oor afleggings was hard maar opbouend, meen dr. Dirk Hermann.
Coca-Cola se tweede grootste botteleerder binnekort op JSE
Coca-Cola HBC het ’n ooreenkoms gesluit om ’n 75%-belang in Coca-Cola Beverages Africa (CCBA) teen $2,6 miljard te bekom.
Nestlé kan nog nie sê hoe afleggings SA raak
Nestlé kan nog nie sê hoe sy internasionale afleggingsplan sy Suid-Afrikaanse werkers gaan raak nie.
Leon Schreiber is ambisieus oor ‘gifbeker’ wat hy ontvang het
Mense het vir Leon Schreiber, toe hy as minister van binnelandse sake aangestel is, gesê hy het ’n gifbeker gekry.
Bertus Basson: ‘Bly outentiek’ in áls
Bertus Basson is die naaste wat Suid-Afrika aan ’n celebrity-sjef kom. Op die Woordfees gesels hy oor sy restaurante, sy liefde vir Spek en hoe belangrik outentisiteit is.
Alternatiewe beleggings: Is goud nou te duur?
Tegniese ontleding, arbitrage, verskansingsfondse, kripto, goud en kuns is alles voorbeelde van alternatiewe beleggings. Maar hoe werk dit en wat is die beste opsie?
Goud en bitcoin ‘is versekering’
Is kriptogeldeenhede soos bitcoin ’n spekulatiewe piramideskema, of is dit die toekoms?









