Brief uit Amsterdam: Landbou-joernalis wat se politiek geskud het
In Nederland is landbou net so ’n belangrike deel van die land se ekonomie as in Suid-Afrika, maar hierdie hoogs produktiewe bedryf het die laaste ruk onder geweldige druk verkeer.
Geniet ’n ete in die hartjie van die Wynland
Jy hoef nie middestad toe te ry om ’n uitstekende ete by ’n restaurant met EatOut-sterre te geniet nie – jy kan sommer in Stellenbosch by Spier aansluit vir kos uit die boonste rakke.
Wingerd in somer, fynbos in winter
Met DP Burger se aanstelling by GlenWood in Franschhoek in 1991 was dit ’n volwaardige vrugteplaas sonder enige wingerd, maar binne net nege jaar het hierdie landgoed sy eerste wyn gelewer.
Minder reën rede tot kommer
Tydens die Sandveld Aartappelkwekersorganisasie (Sako) se jaarvergadering in Mei is die waterkwessie van die Sandveld bespreek met ’n kenner wat waarsku dat die area warmer en droër word.
Kleine Zalze se eerste versnit sal jou laat smul
Blurb Information Goes Here
Dis ’n viering van Bolandse disse en ervarings
Blurb Information Goes Here
Shiraz-uitdaging: Algehele gehalte ‘beste nóg’
Nie net een wyn van De Grendel het vanjaar uitgestaan onder die top-12 van die Shiraz-uitdaging nie, maar drie – ’n eerste in die kompetisie se geskiedenis.
Shiraz-dag: Lae en lae van geure en pure lekkerte as dit kom by shiraz
Die Franse mag dalk aanspraak maak op shiraz wat sy oorsprong in hul land het, maar shiraz is net so gemaklik in die Suidelike Halfrond as in sy geboorteland.
SA Terroir: Sauvignon blanc bekroon as die beste terroirwyn
Die span van Piekenierskloof Wines het Woensdagmiddag rede gehad om te vier, want nie net het hulle vier nasionale wenners by die 2025 SA Terroir-wynpryse opgelewer nie – hulle het ook die trofeë vir top-produsent en beste enkelwingerdwyn gekry.









