Nie ‘tata’ nie, maar eerder hallo, Tiago!
Ná ’n onderbreking van ses jaar is die Indiese vervaardiger Tata terug in die land met ’ndieburger/ kavallerie van vier modelle wat hy hoop die nodige vuurkrag sal hê om ’n stewige impak op die mark te maak en van sy “verlore aansien” te herwin.
Ry in styl met fris RX
Alhoewel talle vervaardigers, veral onder die Chinese, deesdae skarrel om die een ná die ander hibriede en inprop- hibriede model op die mark los te laat, is Lexus g’n vreemdeling in dié marksegment nie. Die meeste van sy modelle bied reeds groen aan
Die C9 se nege langpad-lewens
Chery se twee “spruite”, Omoda en Jaecoo, is dalk nog in hul kinderskoene, maar het reeds vir hulle ’n plek in die hoogs mededingende plaaslike mark oopgeskouer.
Mahindra wys sy staal op Nampo-skou
Die Nampo-oesdag wat van 13 tot 16 Mei gehou is, het al wat ’n boer, asook stadsjapie met ’n boerehart is, na Nampopark by Bothaville gelok. ’n Rekordgetal van meer as 87 000 besoekers het die skou vanjaar besoek wat as die grootste landbouskou in di
Suzuki sit die begeerte terug in sy Dzire
Ten spyte van sportnutse se oorheersing in die mark, is daar steeds sekere sedans wat vir ’n vale vasklou en vir hulself ’n plekkie onder die son uitgekerf het. Daar is natuurlik die premium-sedans van onder meer die Duitsers, wat steeds kopers lok,
Starlet Cross deel haakhoue uit in besige kryt
Die B-segment vir kompakte sportnutse is een van die mededingendste marksegmente in die land. Hier tussen R300 000 en R400 000 kom die handskoene af en is daar nie veel genade nie. Dit is basies die “intreemark” vir sportnutse waar waarde vir geld ee
Ford bult spiere met eko-bakkie
As deel van die R5,2 miljard-belegging in sy Silverton-aanleg in Pretoria wat in November 2023 aangekondig is, het Ford pas nog ’n mylpaal bereik in sy strewe na ’n volhoubare en ekovriendelike toekoms.
Fris Fortuner wys sy sportiewe kant
Die Land Cruiser 300, Hilux en selfs die Corolla Cross kon al dié spesiale model by hul reeks voeg, en nou het die Fortuner ook uiteindelik, en vir die eerste keer, aan die beurt gekom. Die model ter sprake is die GR Sport, waar Toyota ’n bietjie van
Klein Koreaan bult sy spiere
Al is die mark vir luikrugvoertuie deesdae heelwat kleiner, is dit allermins gevrek. Voertuie in die A- en B-segment is oor die algemeen nog relatief bekostigbaar en ’n paar spelers doen nog flink sake, vernaamlik Volkswagen se Polo en Polo Vivo en d
CR-V maak sin, maar daai prys . . .
Nie te lank gelede nie was Honda se CR-V onder van die gewildste middelslag-sportnutse plaaslik, maar ’n geleidelike toename in mededingers, veral van China, en ons pap wisselkoers met gepaardgaande stygende pryse, het toenemend sy tol begin eis.









