Eiers

Gebakte eiers

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Voorverhit die oond tot 180 ºC (350 ºF). Breek die eiers (sonder om die geel te breek) in 'n gesmeerde, oondvaste bak oop. Strooi sout en peper oor.

2. Plaas die bak in 'n oondpan met warm water en bak in die oond tot gestol (15 - 20 minute).

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS