Eiers

Gebraaide eiers

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Smeer 'n braaipan met olyfolie of botter en verhit oor lae hitte. Die pan moet nie te warm wees nie, anders sal die eierwitte taai en onverteerbaar word.

2. Breek die eiers daarin oop, geur met sout en peper na smaak en bak tot die wit gestol het.

3. Lig eiers met 'n eierspaan uit.

4. Die eiers kan afsonderlik omgekeer word om die eierwit aan die bokant te laat stol.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

CTA