Eiers

Gewelde eiers

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

1. Plaas eier in sy dop in 'n bakkie. Bedek heeltemal met kookwater.

2. Sit deksel op bakkie en laat 8 - 10 minute lank staan. Sit net so voor of gebruik in slaaisouse of mayonnaise (sien Keiserslaai*).

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS