Eiers

Volstruis-roereier

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 1 volstruiseier
  • 300 ml (11/5 k) melk
  • sout na smaak

1. Klits die eier goed. (Die geklitste eier kan tot 'n week lank in die yskas bewaar word.)

2. Voeg melk en sout by, klits en berei soos roereiers.

Wenke

• Een volstruiseier is genoeg vir 10 - 12 mense.

• 125 ml (½ k) eier met 30 ml (2 e) melk is genoeg vir 2 mense.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM