- 250 ml (1 k) dik Witsous*
- ½ blikkie (200 - 250 g) sampioensop, onverdun
- 500 ml (2 k) fyngekapte gaar hoendervleis
- sout, peper, gedroogde tiemie en sojasous
1. Meng witsous en sop en voeg vleis daarby.
2. Geur na smaak met orige bestanddele.
3. Sit voor met aartappelskyfies of droë soutbeskuitjies.
Klik en koop die boek
* TAKEALOT
















