- 125 ml (½ k) meelblom
- 10 ml (2 t) bakpoeier
- 'n knippie sout
- 30 ml (2 e) botter
- 1 eier
- 125 ml (½ k) melk
1. Voorverhit die oond tot 200 ºC (400 ºF).
2. Sif droë bestanddele saam.
3. Vryf botter met die vingerpunte in.
4. Klits eier, voeg melk daarby en meng met die eerste mengsel tot 'n slap deeg.
5. Drup lepels vol op warm gaar vleis in 'n bakskottel en bak sowat 10 minute.
Wenk
• Vir 'n soet deeg, soos by 'n vrugtepastei, voeg 30 ml (2 e) suiker by droë bestanddele.
Klik en koop die boek
* TAKEALOT

















