Netwerk24 se eerste blitssepie is 'n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel 'n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Seisoen 2 word vanaf 7 Maart op Netwerk24 daagliks uitgesaai. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
Die Testament
Luister na die artikel
Intekenare kan na hierdie artikel luister

GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
Hill-Lewis: Ek staan by my kritiek, minister – die parool-penarie ís jou probleem!
Piet Croucamp: Max is in die kol oor ANC én Solidariteit se vergrype
Charles Smith: Moenie ons boere onderskat, weet Steenhuisen nou
Blouwillemaandag: Wat Klaas by vleisbraai leer oor veelwywery
Rapule Tabane: Privatisering is ons enigste pad
SPELETJIES VANDAG














