Buitelewe

FOTO’S: Drie aksiebelaaide leeutonele!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto's: Johan en Annica van Rensburg
Foto's: Johan en Annica van Rensburg

Ons lesers was voor in die koor by dié drie aksiebelaaide leeutonele.

1. Leeus vs. Buffel, Krugerwildtuin

Foto: Coenie Fick
Foto: Coenie Fick

'n Trop leeus versus 'n groep alleenloperbuffels: Wie dink jy gaan wen?

Die lesers Emmi en Coenie Fick het die toneel vasgevang. Hulle vertel: "Die buffels het in hulle spore omgedraai en gevlug terwyl die leeus uit hulle onderskeie lokvalposisies verskyn het..."

Lees die storie en kyk na al die foto's hier.

2. Vier leeuwyfies vs. luiperdmannetjie, Balule

Foto: Jan Ooms
Foto: Jan Ooms

Die leser Jan Ooms, van Nederland, het gesien hoe vier wyfies 'n volwasse luiperdmannetjie omsingel en aanval.

Lees die storie en kyk na al die foto's hier.

3. 'n Ongewone wildebeesvangs, Serengeti

Foto's: Johan en Annica van Rensburg
Foto's: Johan en Annica van Rensburg

Dié lesers was gelukkig om dié vangs in die Serengeti te sien. Hulle was veral verstom oor wat ná die vangs gebeur het… Kyk hier na die foto's en lees wat ons kenner oor die gedrag sê.

Lees die storie en kyk na al die foto's hier.

Hierdie artikel het in Januarie 2019 (Weg #171) verskyn. Feite en geite kon intussen verander het - stuur 'n e-pos na digitaal@weg.co.za as jy so iets raaksien.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM