Buitelewe

Hou, dak, hou!

Foto: Leon Botha
Foto: Leon Botha

'n Mens skrik groot as jy sien jouwoonwa se opslaandak staan penorent in die wind terwyl jy teen 100 km/h sleep,sê Dave Ellis van die Kaap. Daarom het hy 'n maklike oplossing gevind.

"Neem 'n houtplankie van 15 cm x 6 cmen saag twee ronde kepe aan weerskante van die plankie se lengte. Die holtesmoet groot en diep genoeg wees sodat die plankie tussen die twee pale inpas watparallel teenoor mekaar loop en jou dak toehou.

"Saag die skerp hoekies van die plankieaf en maak dit rond sodat dit nie in jou woonwa se dak druk nie, en sit dittussen die plankies in net voor jy die pad vat."

Word deel van die Weg-wêreld

Teken in op ons nuusbrief enontvang elke week lekker leesstories, resepte en inligting oor ons nuutstetoere en slypskole in jou inboks.

Volg ons op dieYouTube-kanaal WegTV (kykons nuutste video's eerste!), asook Instagram en Facebook.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM