RESEP | Papplaatkoekies

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heerlik!
Heerlik!
  • 4 koppies - gaar stywepap
  • 1 eetlepel - melk
  • 2 - eiers
  • 2 eetlepels - botter
  • Stroop - vir voorsit
  • Piesang -
  • Spek - vir voorsit

1 Druk die pap in 'n bakplaat of op 'n broodplank plat totdat dit sowat 1 cm dik is.

2 Druk sirkels daaruit met iets soos 'n koeldrankglas of Consol-fles se deksel en hou die sirkels eenkant.

3 Klits die melk en eiers saam.

4 Smelt die botter in 'n pan en braai die papsirkels oor matige hitte tot goudbruin aan albei kante.

SPELETJIES VANDAG

CTA