Blommeprag by Clanwilliam se Ramskop-natuurtuin

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die veld het gespog met sy blommeprag.
Die veld het gespog met sy blommeprag. (Facebook.com/VelskoendraaiFarmStall)

Ons is baie opgewonde oor hoe die veld sy winterjas verruil het vir pragtige spatsels kleur. Ramskop-natuurtuin is reeds 'n lus vir die oog en bied besoekers die mooiste uitsig oor die Clanwilliamdam en die Sederberg in die verte.

Kom loer self na hierdie natuurskoon - die foto's kan ongelukkig net nie die heerlike reuk van die blomme vasvang nie!

(Facebook.com/VelskoendraaiFarmStall)

Dankie, Velskoendraai, vir dié wonderlike kiekies!

SPELETJIES VANDAG

CTA