Die eienaars van die diere op die foto’s wen elk ’n geskenkbewys van R500 van Petshop Science (petshopscience.co.za). Kry alles wat jou troeteldiere nodig het onder een dak in hulle winkels waar kundige assistente jou sal help om die regte produkte te kies.
Stuur jou foto’s (minstens 2MB elk) na troeteldiere@tuis.co.za; sluit jou kontakbesonderhede in. Jy kan ook ’n wenner wees!
Blaai deur die wenners hieronder:












