GEBORG
Kaap Ooghospitaal
Die Kaap Ooghospitaal beskik oor meer as 20 chirurge uit die Kaapstadse metropoolgebied wat hier opereer. Die hospitaal se missie is om hul toonaangewende chirurge van die mees gevorderde geriewe en nuutste tegnologie te voorsien.




















