PRAGFOTO'S: ANC vier fees

Die ANC het Maandagaand sy topses-leierskapposte aangekondig. Die geduldige skare het met dreunsang en dans die tyd afgewag totdat die aankondigings uiteindelik gemaak is.

Adj.pres. Cyril Ramaphosa ná die aankondiging dat hy die pos van ANC-president ingepalm het. Foto: Felix Dlangamandla

Oomblikke ná die aankondiging. Foto: Felix Dlangamandla

Die nuwe ANC-president se oë was rooi. Foto: Felix Dlangamandla

Die twee teenstanders om die presidentskap van die ANC, Nkosazana Dlamini-Zuma en adj.pres. Cyril Ramaphosa, omhels mekaar ná die aankondiging van die uitslag. Foto: Felix Dlangamandla

Die omhelsing was opreg en warm. Foto: Deaan Vivier

Die uittredende president van die ANC, pres. Jacob Zuma. Foto: Felix Dlangamandla

Adj.pres. Cyril Ramaphosa praat met David Mabuza en Paul Mashatile nadat hulle tot die topses verkies is. Foto: Deaan Vivier

David Mabuza en Paul Mashatile wens mekaar geluk nadat hulle verkies is. Foto: Deaan Vivier

Die nuutverkose topses van die ANC - Jessie Duarte, Ace Magashule, Gwede Mantashe, Cyril Ramaphosa, David Mabuza en Paul Mashatile.Foto: Deaan Vivier

Pres. Jacob Zuma wens die nuwe president van die ANC, adj.pres. Cyril Ramaphosa, geluk. Foto: Deaan Vivier

ANC-lede omhels hul nuwe president, Cyril Ramaphosa. Foto: Felix Dlangamandla

Adj.pres. Cyril Ramaphosa en sy adjunk, David Mabuza, wens mekaar geluk. Foto: Felix Dlangamandla

Twee NUK-lede van die nuwe ANC-NUK: Siyabonga Cwele en Pravin Gordhan saam met Joe Phaahla by die party se nasionale konferensie. Foto: Deaan Vivier

Pres. Jacob Zuma wens adj.pres. Cyril Ramaphosa geluk. Foto: Deaan Vivier

SPELETJIES VANDAG

CTA