Oor die wêreld heen gedenk gelowiges Paasfees op verskillende maniere – met alles van Paaseiers tot nabootsings van die kruisiging van Jesus. Netwerk24 het ’n paar tonele van oor verskillende wêrelddele saamgevoeg. Bron: AFP
KYK | Só vier die wêreld Paasfees In talle lande gedenk gelowiges Paasfees op verskillende maniere – van paaseiers tot nabootings van die kruisiging van Jesus. Netwerk24 het ’n paar tonele van oor verskillende wêrelddele saamgevoeg. Bron: AFP (faghrie.salie@media24.com)