SPOG | Durbies presteer weer eens uitmuntend

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Durbies
Durbies

Baie geluk, Durbies! Julle 100%-slaagsyfer, 47 A-gemiddeldes, 472 vak-A's en 9 leerlinge wat bo 90% behaal het, maak die Hoërskool Durbanville 'n trotse skool.

By die Hoërskool Durbanville is daar ruimte vir elkeen om hul talente en gawes te ontwikkel, en hul persoonlikheid ten volle uit te leef.

Moenie hul opedag misloop nie:

Skool en koshuis: 24 en 25 Februarie 2025

Kom skryf jou hoofstuk by een van Suid-Afrika se oudste skole, en raak deel van die Durbie-familie.

Labor Ornat (Werk versier)

Die ses toppresteerders:

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

SPELETJIES VANDAG

CTA