SPOG | Somerset College se toppresteerders

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Somerset College
Somerset College

Somerset College in Somerset-Wes is 'n onafhanklike skool vir seuns en meisies in die Wes-Kaap. Die skool bied graad 000 tot matriek, sowel as Cambridge A-vlakke aan. 'n Koshuis is vir hoërskoolleerlinge beskikbaar.

Hoogtepunte van die matriekklas van 2024:

  • Gemiddeld 4,2 A-simbole per student is behaal en stel 'n nuwe standaard van sukses.
  • 100% matriekvrystelling, wat 'n voortsetting van die skool se ononderbroke rekord is.
  • Sarah Tucker het 'n gemiddeld van 95,14% behaal, asook 100% vir wiskunde, gevorderde wiskunde en gevorderde wiskunde as keusevak.
  • Gabriella Verdal-Austin het 'n gemiddeld van 94,86% en 100% vir visuele kuns.

Die skool se leerlinge het die nasionale Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se gemiddelde in bykans alle vakke oortref, met gemiddelde van meer as 10% hoër in 10 van die vakke en 'n merkwaardige 18% hoër in wiskunde.

Kontak die skool by admissions@somcol.co.za of besoek hul webwerf somersetcollege.org vir meer inligting.

Top 10

Sarah Tucker. Gemiddelde persentasie: 95,14%.
Sarah Tucker. Gemiddelde persentasie: 95,14%.
Isabella Pritchett. Gemiddelde persentasie: 95,04%.
Isabella Pritchett. Gemiddelde persentasie: 95,04%.
Gabriella Verdal-Austin. Gemiddelde persentasie: 94,86%.
Gabriella Verdal-Austin. Gemiddelde persentasie: 94,86%.
Nila Prinsloo. Gemiddelde persentasie: 93,14%.
Nila Prinsloo. Gemiddelde persentasie: 93,14%.
Tahirah Ahmed. Gemiddelde persentasie: 92,24%.
Tahirah Ahmed. Gemiddelde persentasie: 92,24%.
Ashleigh Cotterrell. Gemiddelde persentasie: 91,43%.
Ashleigh Cotterrell. Gemiddelde persentasie: 91,43%.
Harriet Wraith. Gemiddelde persentasie: 91,14%.
Harriet Wraith. Gemiddelde persentasie: 91,14%.
Zara Hingeston. Gemiddelde persentasie: 91,00%.
Zara Hingeston. Gemiddelde persentasie: 91,00%.
Megan Falkenberg. Gemiddelde persentasie: 89,14%.
Megan Falkenberg. Gemiddelde persentasie: 89,14%.
Caitlyn Macleod Smith. Gemiddelde persentasie: 89,14%.
Caitlyn Macleod Smith. Gemiddelde persentasie: 89,14%.

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur dieadverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerdedienste of produk nie.

SPELETJIES VANDAG

CTA