Hoërskool Vredenburg se hoofleiers is Willmore Daries (hoofseun) en Nazzli Clarke (hoofmeisie).
Die hoofleiers en leerlingrade vir 2025 is onlangs by skole in die Wes-Kaap tydens prysuitdelings aangekondig. Dié leerlinge sal aanstaande jaar aan die stuur van sake wees by hul skole.
Hoërskool Vredenburg se hoofleiers is Willmore Daries (hoofseun) en Nazzli Clarke (hoofmeisie). Die Hoërskool Parel Vallei se prefekte is agter van links Alicia Ferreira, Janae Theron, Lukah du Toit, Ross Stone, Francois Retief, Anmarie Grobelaar en Christelle van der Spuy. In die derde ry: Anja de Villiers, Anneke Titus, Star Tshilumbu, Emma Beukes, JP van der Walt, Unathi Mankahla en Simoné van der Merwe. In die tweede ry: Dillon le Roux, Jenna de Beer, Eva Blaauw, Jordon Boer, Ena-Marie Ozrovech, Leah Krynauw en Carla Moses. Voor: Chaeyoon Lee, Madeleine Wessels (prefekvoog), Liam de Villiers, David Schenck (skoolhoof), Noah Enyang (hoofseun), Dricus Basson (onderhoof - pastoraal), ánneh Mitrovich (hoofmeisie), Jacques van Reenen (prefekvoog) en Anya Theron. Die Hoërskool Paarl Gimnasium se hoofleiers van die studenteraad vir 2025 is van links Markus Muller (dagbestuur), Gabrielle Brook (dagbestuur), Hanco Botha (hoofseun), Soleil Greyling (hoofmeisie), Kara-Mari Beyers (onderhoofmeisie) en Carel Koegelenberg (onderhoofseun). Die Hoërskool Punt se hoofleiers is Franco Cilliers (onderhoof-seun), Reece Meyer (hoofseun), Dané Lubbe (hoofmeisie) en Gracey Johnson (onderhoofmeisie). Longacres Privaatskool se leerlingraad is atger van inks Andrew Starke, Motheo Morake, Mercianoula Stergianous (onderhoofmeisie), Tyler Jacobs (hoofseun), Nieke Ebersohn (hoofmeisie), Coenraad Bester ( onderhoofseun) en Willie Gaybba. Voor is Danicke Dyers, Danika Britz, Marilyn de Nysschen, Jessica Kotze en Micaela Marques. Hoërskool Overberg se Huis van den Berg koshuisraad is voor van links Johan Beukes, Andrew Erasmus (hoofseun) en Lorenzo Kroutz. Agter is David de Villiers, Jurie Beukes, Adriaan Punt en Ewie Fourie.