Die Laerskool Eversdal het op 4 Februarie hul jaarlikse swemgala gehad waar die victor en victrix ludorum vir swem aangewys is. Die junior victor en victrix ludorum is Kaysen Bam en Leah Spangenberg.
Die senior victor en victrix ludorum is Daniel Barnard, Lihan Lerm en Anna Horn.