KYK: Rekeningkunde Les 8

Hierdie les word deur Francois Vermaak van Curro Rivonia in Johannesburg aangebied. Hy het 20 jaar ondervinding in die onderwys

Die fokus van die les is: Kontantvloei nota 1 (verduideliking)

Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.

Wat is #MySkool?

Netwerk24 het 'n groep ervare onderwysers ingespan om 'n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.

Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.

Watter vakke word aangebied?

Ons fokus tans op die volgende vakke:

Afrikaans Huistaal

Engels Eerste Addisionele Taal

Wiskunde

Fisiese wetenskappe

Lewenswetenskappe

Rekeningkunde

Wiskundige Geletterdheid

Besigheidstudies

Klik hier vir die opgedateerde rooster en meer inligting.

Besoek ons YouTube-kanaal.

Besoek ons Facebook-blad.

Besoek ons Instagram-blad.

SPELETJIES VANDAG

CTA