Hierdie les word deur Morné Smit is van die Hoër Volkskool in Potchefstroom. Hy het 18 jaar se ondervinding as onderwyser.
Die fokus van die les is: Analitiese meetkunde (middelpuntformule)
Klik hier om die skyfies vir hierdie les af te laai.
Wat is #MySkool?
Netwerk24 het 'n groep ervare onderwysers ingespan om 'n superspan-onnies te wees wat hoërskool leerlinge aanlyn deur inperking gaan dra.
Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
Watter vakke word aangebied?
Ons fokus tans op die volgende vakke:
VIR MATRIEKS
Engels Eerste Addisionele Taal
VIR GRAAD 8
VIR GRAAD 9
VIR GRAAD 10
Besoek ons YouTube-kanaal.
Besoek ons Facebook-blad.
Besoek ons Instagram-blad.














